OUR DAILY BREAD/ONS DAAGLIKSE BROOD

WHITE NATION FAITH

JOIN US ON OUR NEW SOCIAL SITE AND REGISTER FOR FREE TO SEE MUCH. MUCH MORE NEWS.

LINK

Send your e.mails with news and inquiries to: w.nation@mail.com

 

 

Words of faith by: by : White Nation faith correspondent Brackenfell- September 27 2015

 

Animated_crucirfixiont

 

 

 

 

 

 

FAITH

 

 

ENGLISH

 

When we pray…Yahwe hears more than we say, answers more than we ask, gives more than we imagine…in His own time and His own way.

 

James 1:1-6

Consider it pure joy, my brothers and sisters, whenever you face trials of many kinds,  because you know that the testing of your faith produces perseverance.   Let perseverance finish its work so that you may be mature and complete, not lacking anything.   If any of you lacks wisdom, you should ask Yahwe, who gives generously to all without finding fault, and it will be given to you.  But when you ask, you must believe and not doubt, because the one who doubts is like a wave of the sea, blown and tossed by the wind.

 

1 Peter 5:7-10

 

Cast all your anxiety on him because he cares for you. Be alert and of sober mind. Your enemy the devil prowls around like a roaring lion looking for someone to devour.  Resist him, standing firm in the faith, because you know that the family of believers throughout the world is undergoing the same kind of sufferings. And the God of all grace, who called you to his eternal glory in Christ, after you have suffered a little while, will himself restore you and make you strong, firm and steadfast…

 

Prayer is not a “spare wheel” that you pull out when in trouble, But it is a “steering wheel” that directs the right path throughout. Do you know why a Car’s WINDSHIELD is so large & The Rear view Mirror is so small? Because our PAST is not as important as our FUTURE. Look Ahead and Move on…   Sometimes Yahwe does not give you what you think you want, not because you don’t deserve it, but because you deserve better…

 

WHITE NATION LINE SMALL

 

AFRIKAANS

 

Wanneer jy fiets ry, of motor bestuur, hardloop of stap – kyk jy heeltyd agter jou, of kyk jy na wat voor jou in die pad lê?  Ek is seker dat ten minste 99% van die tyd, kyk jy voor jou!  Want as jy heeltyd gaan terugkyk, is die kans goed dat jy in iets gaan vasry of vasloop en daar sal ’n groot kans wees dat jy baie seer sal kry!  Die goed waar jy verbyry of verby stap, mense wat jy ontmoet oppad, is alles deel van God se groter plan vir jou lewe…  Elke dag, is daar dinge wat gebeur, geselsies wat jy het, situasies wat jy moet hanteer, wat jou vorm en gevorm het tot die mens wat jy is vandag…

 

Hoekom dan, as ons die bostaande toepas wanneer ons bestuur, fietsry, hardloop of stap, doen ons die teenoorgestelde in ons daaglikse lewe?  Ons bly terugkyk, na die dinge wat reeds gebeur het…  Dinge wat ons verkeerd gedoen het, waarvoor ons, onsself nie kan vergewe nie…  Ons bly tob oor mense wat ons seergemaak het voorheen, en hou dan in die proses AWESOME ander mense uit ons lewe, omdat ons bang is dieselfde gebeur weer…  Ons kan nie mense oor dieselfde kam skeer nie…  Sommige goed gebeur in mens se lewe, sodat jy daaruit kan leer, en sterker word…  Maar God stuur daaglikse blessings oor jou pad…  Ons moet dit net raaksien!!  Is jou daaglikse geselsie met Yahshua ’n stuurwiel, of ’n spaarwiel?  Soos wat jy jou beste vriend, of vriendin vertel van dinge wat daagliks in jou lewe gebeur – en so julle vriendskapverhouding bou, so wil Yahshua ook daagliks deel wees van jou lewe…  Hy het jou oneindig lief…  Wanneer jy bid ”in Yahshua se naam” – het vir my die betekenis dat jy ALLES wat jy aan Yahshua vertel het “surrender” en oorgee aan YAHWE…  Hy is in beheer – en soos Hy in Jakobus 1:1-6 hierbo sê – ons moet dankbaar wees wanneer moeilikheid oor ons pad kom, want dit sal ons leer om te volhard…  Ons kan aan Hom vra wanneer ons wysheid kortkom, want Hy sal dit aan ons gee…  Ons moet net nie twyfel daaroor nie!!  Yahwe antwoord ’n hart wat met verwagting na Hom toe kom…  Yahwe KEN jou hart – so jy kan kom nes jy is… Nie soos wat jy dink jy moet wees – of volgens die standaarde wat mense vir jou stel nie… Wanneer jy op jou knieë staan, is dit moeilik om platgeslaan te word deur die storms van die lewe…  Yahshua sal jou staande hou wanneer dit vir jou voel of jou voete nie meer ‘n tree vorentoe kan stap nie…  VERTROU…  BLY HOOP…  HOU AAN OM GELOOF IN GOD TE HE!  Moenie ongeduldig raak met Yahshua nie – die seen sal net soveel groter wees, wanneer jy wag vir Sy tyd….

 

white-nation-bottomline-8.jpg

 

EYE OF A NEEDLE

 

zar

WHITE NATION– WE ONLY HONOR THE ” RIGHT STUFF!”

 SHARE OUR LINK